Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dit moenie vir jou swaar wees wanneer jy hierdie slaaf vry laat weggaan nie, want as jy hom nie gehad het nie, dan moes jy ses jaar lank twee maal soveel dagloners gehuur het. As jy dit doen, dan sal jou God die Here dit goed laat gaan met alles wat jy doen.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:18 in konteks