Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, julle mag hierdie vleis eet soos ’n mens die vleis van ’n gasel of ’n takbok eet. Mense wat rein is én mense wat onrein is, mag saam van die vleis eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:22 in konteks