Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit gaan eet op die plek wat julle God die Here sal kies, julle moet dit doen saam met julle kinders, julle slawe en slavinne, en die Leviete wat by julle woon. Julle God die Here sal by julle wees. Julle moet daar feesvier met alles waarvoor julle gewerk het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:18 in konteks