Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag ook nie by julle woonplekke die tiendes eet van julle koring, wyn en olyf-olie nie, ook nie die eerste kalwers en lammers, of die offers wat julle vir die Here belowe het, of die offers wat julle self wil bring, of die presente wat julle gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:17 in konteks