Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, julle gaan na daardie land om dit vir julleself te vat, dit is nie soos die land Egipte van waar julle kom nie. In Egipte moes julle saad saai en dit natlei soos ’n groentetuin.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:10 in konteks