Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Israeliete het van daardie plek, Beërot-Bene-Jakan, verder gegaan na Mosera. Aäron het daar gesterf, en ons het hom daar begrawe. Sy seun Eleasar het ná hom die priester geword.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:6 in konteks