Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het gehou van julle voorvaders, Hy was lief vir hulle. Julle is hulle nageslag, en die Here het vir julle uit al die volke gekies om aan Hom te behoort, dit is vandag nog so.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:15 in konteks