Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:12-13 Bybel vir Almal (ABA)

“En nou, Israeliete, wat wil julle God die Here hê julle moet doen? Hy vra dat julle Hom moet respekteer, dat julle moet lewe soos Hy wil hê, dat julle lief moet wees vir Hom, dat julle elke dag julle God die Here sal dien met julle hele hart, dat julle sal doen wat sy wette sê, die wette wat ek vandag vir julle gee. Julle God die Here vra niks meer van julle nie. As julle dit doen, dan sal dit goed gaan met julle.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:12-13 in konteks