Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

U het reg gedoen, maar ons het nie reg gedoen nie. Ons is skaam. Ons, die mense van Juda en Jerusalem, al die Israeliete, is skaam. Ons was ontrou aan U, en U het ons weggejaag na ander lande, lande wat naby is en lande wat ver is.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:7 in konteks