Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gebid tot my Here, tot God. Ek het my sonde en die sonde van my volk bely en gesê: “Here, U is die Groot God. Almal moet bang wees vir U en hulle moet U eer. U maak ’n verbond met die mense wat lief is vir U en wat doen wat U gesê het. U is lief vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:4 in konteks