Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Here, U het altyd u volk gered, red ons ook nou. Hou op om kwaad te wees vir u stad Jerusalem, vir u gewyde berg. Ons en ons voorvaders het sonde gedoen, ons het verkeerd gedoen. Dit is hoekom al die volke rondom ons nou lag vir Jerusalem en vir ons, u volk.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:16 in konteks