Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het dit so geskryf in sy wette, en dit gaan baie sleg met ons. Maar ons het aangehou om verkeerd te doen en ons het vergeet dat U altyd reg is. Ons het nie gevra dat U weer goed moet wees vir ons nie, U, ons God die Here.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:13 in konteks