Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekyk, en toe kom daar ’n bok-ram uit die weste. Hy het baie vinnig oor al die lande gehardloop, hy het nie aan die grond geraak nie. Tussen sy oë was ’n lang horing.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:5 in konteks