Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien die skaap-ram stamp met sy horings na die weste en na die noorde en na die suide. Die diere kon nie voor hom bly staan nie en niemand kon hom keer nie. Die skaap-ram het gedoen wat hy wil, en hy het groot en sterk geword.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:4 in konteks