Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gewonder wat die horings beteken, en toe kom daar nog ’n horing tussen die ander horings uit. Dit was ’n klein horinkie. Iemand het drie van die ander horings uitgetrek, toe was daar plek vir hierdie klein horinkie. Daar was oë aan hierdie klein horinkie. Dit was oë soos ’n mens se oë, en die horinkie het ook ’n mond gehad. Die mond het baie hoogmoedig gepraat.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:8 in konteks