Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het gesien daar kom ’n vierde dier. Dit was ’n dier wat mense baie bang gemaak het. Die dier was baie sterk. Hy het lang tande van yster gehad en hy het alles gevreet en stukkend gebyt. Hy het met sy pote getrap op die stukke wat oorgebly het. Hy was nie soos die ander drie diere nie. Hy het tien horings gehad.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:7 in konteks