Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die eerste dier het gelyk soos ’n leeu, maar hy het vlerke gehad soos ’n arend se vlerke. Ek het na hom gekyk en ek het gesien iemand trek sy vlerke uit en laat hom op twee bene staan soos ’n mens. Hy kon toe ook dink soos ’n mens.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:4 in konteks