Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die leeus was in ’n gat in die grond. Die koning se manne het ’n klip oor die gat gesit en hulle het dit met klei toegemaak. Die koning en sy belangrike amptenare het hulle seëls in die klei gedruk sodat niemand die gat kan oopmaak om vir Daniël te red nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:18 in konteks