Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het toe gesê hulle moet vir Daniël bring en hulle moet hom vir die leeus gooi. Hulle het dit gedoen. Die koning het vir Daniël gesê: “Jou God wat jy aanhou dien, Hy sal jou red.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:17 in konteks