Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die amptenare vir die koning: “Een van die manne van Juda wat hier in Babel is, doen nie wat jy wil hê nie. Dit is Daniël, hy doen nie wat die wet sê nie. Hy bid drie maal elke dag tot sy God.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:14 in konteks