Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle gaan praat toe met die koning oor die wet wat hy gemaak het. Hulle het vir hom gesê: “Koning, jy het ’n wet gemaak: Al die mense mag 30 dae lank net tot jou bid, en as iemand in hierdie tyd tot ’n ander mens of god bid, dan sal jy hom vir die leeus gooi.”Die koning het gesê: “Ja, dit is ’n wet van Medië en Persië, niemand kan dit verander nie.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:13 in konteks