Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die bediendes het toe die goue bekers gebring wat Nebukadnesar gevat het uit die tempel van God in Jerusalem. Koning Belsassar, sy amptenare, sy vroue en sy byvroue het uit die bekers gedrink.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:3 in konteks