Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir Nebukadnesar weggejaag. Hy het soos ’n dier geword en hy het tussen die wildedonkies gaan woon. Hy moes gras eet soos ’n bees en die dou uit die lug het hom natgemaak. Nebukadnesar het daar gebly totdat hy geweet het dat dit God is wat besluit wie koning sal wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:21 in konteks