Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom was die mense van al die volke bang vir Nebukadnesar, want hy kon almal doodmaak wat hy wou doodmaak. Hy kon ook almal laat lewe wat hy wou laat lewe. Hy kon mense belangrik maak of hy kon hulle verneder.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:19 in konteks