Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het ek gehoor jy kan sê wat dinge beteken en jy kan probleme oplos. As jy nou kan lees wat daar geskryf is en kan sê wat dit beteken, dan sal ek vir jou klere aantrek wat lyk soos ’n koning se klere: pers klere en ’n goue ketting om jou nek. Jy sal ook die derde belangrikste man in die land word.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:16 in konteks