Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die man se naam is Daniël, en koning Nebukadnesar het hom Beltsassar genoem. Jy moet vir Daniël laat roep, hy sal vir jou sê wat die woorde op die muur beteken. Hy kan sê wat drome beteken, hy kan antwoord wat mense vir hom vra en hy kan probleme oplos.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:12 in konteks