Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense sal jou wegjaag. Jy sal in die veld gaan woon saam met die diere. Jy sal gras eet soos ’n bees, en die dou uit die lug sal jou sewe jaar lank natmaak. Dan sal jy weet dit is die Hoogste God wat besluit wie koning sal wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:25 in konteks