Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ook gesien daar kom ’n heilige engel uit die hemel en die engel sê: ‘Kap af die boom, kap dit stukkend, maar laat die boom se stam in die grond bly. Sit ’n band van yster en brons om die stam en laat dit tussen die gras staan. Die dou uit die lug moet die stam natmaak, en jy, Nebukadnesar, moet sewe jaar lank wilde plante eet soos die diere.’

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:23 in konteks