Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het die heilige engele gesê, en dit sal gebeur. Dan sal almal wat lewe, weet dit is God, die Hoogste God, wat besluit wie koning sal wees. Hy kan enige mens kies en hom koning maak, ook die onbelangrikste mens.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:17 in konteks