Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar moenie die boom se stam uithaal nie, laat staan dit in die grond. Sit ’n band van yster en brons om die stam en laat die stam tussen die gras staan. Die dou uit die lug moet die stam natmaak. Nebukadnesar moet wilde plante eet soos die diere.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:15 in konteks