Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die boom het mooi blare en baie vrugte gehad. Almal kon van sy vrugte eet. Die diere het onder die boom kom lê, en die voëls het in sy takke gewoon. Die boom se vrugte was kos vir al die mense en die diere.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:12 in konteks