Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Nebukadnesar: “Ek prys die God van Sadrag, Mesag en Abed-Nego. Hy het sy engel gestuur en Hy het sy dienaars gered. Hulle het geglo dat Hy hulle sal help en hulle het nie gedoen wat die koning gesê het nie. Hulle het gedink dit is beter om te sterf, want hulle wou net hulle eie God dien en eer, nie ’n ander god nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:28 in konteks