Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning sal ander gode dien, nie die gode wat die konings gedien het wat voor hom regeer het nie. Hy sal ook nie die god dien vir wie die vroue lief is nie. Hy sal nie een van daardie gode dien nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:37 in konteks