Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:35 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die verstandige leiers sal swaarkry sodat hulle beter mense kan word en reg kan wees op die dag wanneer die tyd verby sal wees. God het besluit wanneer dit sal wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:35 in konteks