Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Wat ek nou vir jou sal sê, sal gebeur. Nog drie konings sal oor Persië regeer. Die laaste koning sal ryker wees as al die ander konings. En omdat hy ryk is, sal hy sterk wees en hy sal almal gebruik om oorlog te maak teen die koning van die Grieke.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:2 in konteks