Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal hy probeer om ’n ooreenkoms te maak met die koning van die suide sodat hy daardie koning se land vir hom kan vat. Die koning van die noorde sal vir die koning van die suide ’n vrou gee sodat sy plan kan slaag. Maar die plan sal nie slaag nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:17 in konteks