Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

“In daardie tyd sal baie mense nie meer die koning van die suide wil dien nie. Daniël, party mense van jou volk sal hom ook nie meer wil dien nie. Hulle sal dink hulle moet oorlog maak om vry te word. Maar die koning sal hulle laat doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:14 in konteks