Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan sal die seuns van die koning van die noorde baie soldate bymekaarmaak. Die koning van die noorde en sy soldate sal kom soos ’n watervloed wat oor alles vloei. Hy sal gereedmaak en hy sal die koning van die suide aanval in die stad wat sterk mure het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:10 in konteks