Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:20-21 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het gesê: “Weet jy hoekom ek na jou toe gekom het? Ek moet nou teruggaan om oorlog te maak teen die engel van die Perse. Wanneer ek hom gewen het, dan sal die engel van die Grieke my aanval. Niemand help my om teen hulle oorlog te maak nie, net julle engel Migael help my. Maar ek sal nou vir jou sê wat geskryf is in die Boek van die Waarheid.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:20-21 in konteks