Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir my gesê: “Jy moenie bang wees nie. God hou van jou. Hy sal dit goed laat gaan met jou en Hy sal jou sterk maak.”Ek het sterk geword toe die man met my gepraat het. Ek het gesê: “Meneer, jy kan nou praat, want jy het my sterk gemaak.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:19 in konteks