Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daniël het ’n boodskap gekry. Dit was in die derde jaar nadat Kores koning geword het van Persië. Daniël se ander naam was Beltsassar. Die dinge wat Daniël gehoor het, het regtig gebeur. Dit was moeilik om die boodskap te verstaan, maar Daniël het verstaan, want hy het gesien wat sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:1 in konteks