Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Nebukadnesar gehelp. Nebukadnesar het koning Jojakim van Juda oorwin en hy het party van die goed gevat wat in die tempel was. Nebukadnesar het vir Jojakim en die goed na die land Babel gevat, na die tempel van sy god. Hy het alles wat hy gevat het, gebêre in die stoorkamer by die tempel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:2 in konteks