Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir die volke sêwat hulle moet doen.Ek sal die Israelietetussen die volke skudsoos ’n mens koring in ’n sif skud.Die koringkorrels sal niedeur die sif op die grond val nie.So sal Ek die Israelieteskud in die sif.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:9 in konteks