Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gewys wat Hy wil doen. Hy het ’n vuur laat brand om die Israeliete te straf. Die vuur het die see droog gebrand en dit het begin om die land ook te verbrand.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:4 in konteks