Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here sê: ‘Jou vrou sal ’n prostituut word in die stad, en jou kinders sal in ’n oorlog sterf. Die vyande sal jou grond vat en verdeel, en jy sal sterf in ’n onrein land. Die vyande sal die Israeliete vang en wegvat na ’n ander land.’ ”

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:17 in konteks