Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet hoe baieen hoe groot julle sonde is.Julle is vyande van iemandwat reg doen.Julle vat die geldwanneer mense julle wil betaalom verkeerd te doen.In die poort is julle onregverdigmet die arm mense.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:12 in konteks