Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het die reën weggehoutoe die koringnog nie ryp was nie.Ek het dit op een stad laat reën,en op ’n ander stadhet Ek dit nie laat reën nie.Dit het gereën op een stuk land,en ’n ander stuk landhet nie reën gekry nie,dit het droog geword.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:7 in konteks