Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is Hy wat die bergeen die wind gemaak het,Hy wat vir mense sêwat Hy wil doen,Hy wat dit donker maakwanneer dit al lig moet word,Hy wat oor die hoogste bergvan die aarde loop.Sy Naam is die Here,God wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:13 in konteks