Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het julle siek gemaak,en julle het doodgegaansoos die Egiptenaars.Ek het julle jongmannein die oorlog laat sterf,en die vyandehet julle perde gevat.Julle het geruik dat die dooie liggamestink in julle kamp.Maar julle het nie teruggekomna My toe nie,”sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:10 in konteks