Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Amoriete was lang mense.Hulle was so hoogsoos sederbomeen so sterk soos eikebome.Maar Ek het al die Amorietedoodgemaak,die ouers en die kinders.Ek het dit gedoenom vir die mense van Israel’n plek te geewaar hulle kan woon.

Lees volledige hoofstuk Amos 2

Kyk Amos 2:9 in konteks